Grasuie

Grasuie of knoffelgrasuie (chives)

Grasuie is wonderlik as jy ‘n uierige smaak vir jou kos wil gee, maar nie lus is om te huil nie.

Soos die naam aandui, het knoffelgrasuie ‘n ligte knoffelgeur.

Beide is heerlik opgesnipper in koue aartappelslaai of saam met roereiers.

Grasuie word tussen 10 en 60 cm hoog en het ‘n 30 cm-verspreiding.

Dit kan in vol son staan.

Maar moet gereeld water kry..Jy wil hulle natuurlik gerreld sny en hulle sal elke keer weer teruggroei!

Dit is ook veral baie lekker op toebroodjies en hamburgers.Snipper jou uie op en plaas in yskas kan paar dae so gehou word.

Werklik een veelsuidige krui wat jy net moet plant!

Los jy hulle aan hul eie genade,

sal hulle natuurlik mal groot groei,

Say your words