Wat beteken Bonsai

Wat beteken Bonsai

Letterlik vertaal, beten dit in ‘n klein houer geplant.

Deur te Bonsai, poog jy om ‘n boompie te laat groei na ‘n volwasse boom met die minimum water en met die minimum grond, in ‘n vlak houer sodat jy ‘n volwasse boom, maar in kleinste moontlike vorm probeer kry.

Jy forseer die boompie d.m.v behendige draadvorming om te groei soos jy voel dit sal die beste vertoon.

Jy het geweldig baie geduld en liefde nodig om die boompies, veral as jy meer as een het te versorg. Hulle verg daarlikse liefde en aandag, met volgehoue geduld.

Jy moet natuurlik die groot blare wat vorm gereeld, maar ook nie te veel nie, verwyder sodat daar konstant klein blaatjies is.  Maar as jy te veel en te vroeg van die groot blare afsny sal jou boompie dalk nie oorleef nie dit is dus ‘n fyn kuns.

“Basically Bonsai is a collection of techniques to grow, train and care for a tree in order to shape it into a miniature but naturally and old looking tree.”

The Japanese developed the art of growing trees in containers (Bonsai) to a great extent, and most well-know techniques, styles and tools were developed in Japan.

Is die eindproduk nie asem-rowend nie?

maar onthou dit gebeur nie oornag nie!

Soos julle sien kan jou bonsai selfs blomme of vrugte soos ‘n volwasse boom hê

Jy kan self wanneer jy gekonfyt raak klein woude skep met meer as een boompie

in dieselfde bak soos  hier vertoon word.

Bonsai training:

with in-depth information about styling and training Bonsai trees;

including pruning and wiring techniques.

Bonsai care:

with step-by-step descriptions about how to maintain and care for your Bonsai tree,

including watering, fertilizing and repotting guides.

Leave a comment »

Grasuie

Grasuie of knoffelgrasuie (chives)

Grasuie is wonderlik as jy ‘n uierige smaak vir jou kos wil gee, maar nie lus is om te huil nie.

Soos die naam aandui, het knoffelgrasuie ‘n ligte knoffelgeur.

Beide is heerlik opgesnipper in koue aartappelslaai of saam met roereiers.

Grasuie word tussen 10 en 60 cm hoog en het ‘n 30 cm-verspreiding.

Dit kan in vol son staan.

Maar moet gereeld water kry..Jy wil hulle natuurlik gerreld sny en hulle sal elke keer weer teruggroei!

Dit is ook veral baie lekker op toebroodjies en hamburgers.Snipper jou uie op en plaas in yskas kan paar dae so gehou word.

Werklik een veelsuidige krui wat jy net moet plant!

Los jy hulle aan hul eie genade,

sal hulle natuurlik mal groot groei,

Leave a comment »